Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smaakloos
smaakloos [boodskap #142613] Tue, 18 July 2023 20:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
smaakloos
Afbreking: smaak•loos
Samestelling: smaak + -loos


Byvoeglike naamwoord: smaakloos
Vergrotende trap: smaakloser
Oortreffende trap: smaakloosste
Attributief: smaaklose

Betekenis:
• Wat geen besondere smaak het nie.
• (figuurlik) Wat nie in goeie smaak is nie.

Gebruik:
• Suurstof is 'n kleurlose, reuklose en smaaklose gas.
• Sy opmerking was smaakloos.

Sinoniem:
• geurloos
• laf
• onsmaaklik
• soutloos

Antoniem:
• smaakvol

Afgelei:
• smaakloosheid

Vertaling:
Engels: tasteless, without taste; in bad taste
Nederlands: smaakloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heksameter
Volgende onderwerp: murasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:36:36 UTC 2024