heksameter [boodskap #142612] |
Tue, 18 July 2023 20:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heksameter
Afbreking: hek•sa•me•ter
Selfstandige naamwoord: heksameter
Meervoud: heksameters
Betekenis:
• 'n Versreël met ses metriese versvoete.
Gebruik:
• Homerus beskryf die Trojaanse Oorlog in die 9de eeu v.C. in sy Ilias, 'n epos van 15 693 reëls in die heksameter-versmaat.
Sinoniem:
• sesvoeter
Afgelei:
• heksametries
Vertaling:
Engels: hexameter
Nederlands: hexameter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|