weerstelsel [boodskap #142611] |
Tue, 18 July 2023 19:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weerstelsel
Afbreking: weer•stel•sel
Samestelling: weer + stelsel
Selfstandige naamwoord: weerstelsel
Meervoud: weerstelsels
Verkleinwoord: weerstelseltjie
Meervoud van verkleining: weerstelseltjies
Betekenis:
• Atmosferiese omstandighede wat 'n afwyking van die normale lugstrome verteenwoordig.
Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse Weerdiens monitor die weerstelsel en sal die publiek waar nodig op hoogte hou.
Afgelei:
• hoofweerstelsel
Vertaling:
Engels: weather system, meteorological system
Nederlands: weersysteem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|