Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerdiens
weerdiens [boodskap #142610] Di, 18 Julie 2023 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerdiens
Afbreking: weer•diens
Samestelling: weer + diens


Selfstandige naamwoord: weerdiens
Meervoud: weerdienste

Betekenis:
• Organisasie wat weerstoestande meet en voorspellings waag.

Gebruik:
• Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens is daar nog koue op pad.

Vertaling:
Engels: weather service, meteorological service
Nederlands: weerdienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: denimbroek
Volgende onderwerp: weerstelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 15:14:02 MGT 2024