denimbroek [boodskap #142609] |
Di, 18 Julie 2023 13:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
denimbroek
Afbreking: de•nim•broek
Samestelling: denim + broek
Selfstandige naamwoord: denimbroek
Meervoud: denimbroeke
Verkleinwoord: denimbroekie
Meervoud van verkleining: denimbroekies
Betekenis:
• 'n Broek (gewoonlik 'n langbroek) van denim.
Gebruik:
• Sy dra 'n uitgerafelde denimbroek.
Sinoniem:
• jeans
• spykerbroek
Vertaling:
Engels: denim trousers, denim pants
Nederlands: spijkerbroek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|