Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugskiet
terugskiet [boodskap #142608] Tue, 18 July 2023 12:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugskiet
Afbreking: terug•skiet
Samestelling: terug + skiet


Werkwoord: skiet terug, terugskiet
Verlede tyd: het teruggeskiet

Betekenis:
• Om te skiet op iemand wat op jou skiet; vyandelike vuur met vuur beantwoord.

Gebruik:
• As jy met 'n kettie op die polisie skiet, gaan hulle jou met 'n pistool terugskiet.

Vertaling:
Engels: to shoot back, return fire
Nederlands: terugschieten, terugvuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: landdroshof
Volgende onderwerp: denimbroek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:35:10 UTC 2024