landdroshof [boodskap #142607] |
Tue, 18 July 2023 12:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
landdroshof
Afbreking: land•dros•hof
Samestelling: landdros + hof
Selfstandige naamwoord: landdroshof
Meervoud: landdroshowe
Betekenis:
• 'n Laer hof.
Gebruik:
• Drie verdagtes wat glo verantwoordelik is vir die aanvalle op vragmotors sal na verwagting Maandag in die landdroshof verskyn.
Sinoniem:
• magistraatshof
Vertaling:
Engels: magistrate's court
Nederlands: landdroshof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|