Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skietery
skietery [boodskap #142606] Tue, 18 July 2023 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skietery
Afbreking: skie•te•ry
Samestelling: skiet + -ery


Selfstandige naamwoord: skietery
Meervoud: skieterye

Betekenis:
• Handeling van herhaaldelik skiet.

Gebruik:
• Die polisie het beslag gelê op die vuurwapens wat tydens die skietery gebruik is.

Hiponiem:
• boogskietery
• saadskietery
• skyfskietery
• sluipskietery
• spekskietery
• visskietery

Verwant:
• vegtery

Vertaling:
Engels: shooting, shootout
Nederlands: schieterij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kosmeties
Volgende onderwerp: landdroshof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:28:50 UTC 2024