kenner [boodskap #142603] |
Mon, 17 July 2023 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kenner
Afbreking: ken•ner
Samestelling: ken + -er
Selfstandige naamwoord: kenner
Meervoud: kenners
Verkleinwoord: kennertjie
Meervoud van verkleining: kennertjies
Betekenis:
• Iemand wat baie van iets weet.
Gebruik:
• Hy is 'n kenner op die gebied van inligtingstegnologie.
Sinoniem:
• deskundige
• ekspert
• geleerde
• gesaghebbende
• outoriteit
• spesialis
Antoniem:
• leek
Hiponiem:
• boomkenner
• bybelkenner
• diamantkenner
• dierekenner
• insektekenner
• kruiekenner
• kunskenner
• latynkenner
• mensekenner
• metaalkenner
• muntkenner
• musiekkenner
• natuurkenner
• oudheidkenner
• perdekenner
• plantkenner
• regskenner
• reëlkenner
• skrifkenner
• strafregkenner
• swamkenner
• taalkenner
• tuinkenner
• viskenner
• voëlkenner
• wynkenner
Afgelei:
• kennersoog
• kennersblik
Vertaling:
Engels: authority, expert specialist
Nederlands: kenner
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|