Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medepligtig
medepligtig [boodskap #142602] Mon, 17 July 2023 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
medepligtig
Afbreking: me•de•plig•tig
Samestelling: mede- + pligtig


Byvoeglike naamwoord: medepligtig
Vergrotende trap: medepligtiger
Oortreffende trap: medepligtigste
Attributief: medepligtige

Betekenis:
• Wat saam met ander skuldig is.

Gebruik:
• As ons daaroor stilbly, is ons medepligtig.

Sinoniem:
• aandadig
• medeverantwoordelik
• skuldig
• toerekenbaar

Afgelei:
• medepligtiges
• medepligtigheid

Vertaling:
Engels: accomplice
Nederlands: medeplichtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bykomstigheid
Volgende onderwerp: kenner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:58:46 UTC 2024