Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bykomstigheid
bykomstigheid [boodskap #142601] Mon, 17 July 2023 17:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bykomstigheid
Afbreking: by•koms•tig•heid
Samestelling: bykomstig + -heid


Selfstandige naamwoord: bykomstigheid
Meervoud: bykomstighede

Betekenis:
• Iets wat bygesit word, maar nie so belangrik is nie en dikwels weggelaat kan word.

Gebruik:
• Sonbrille is meer as net 'n praktiese bykomstigheid.

Sinoniem:
• bysaak
• fieterjasie
• tierlantyntjie
• toebehoorsel
• toevoegsel

Vertaling:
Engels: accessory
Nederlands: bijkomstigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstrooid
Volgende onderwerp: medepligtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:12:54 UTC 2024