Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omtrek
omtrek [boodskap #142599] So, 16 Julie 2023 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omtrek
Afbreking: om•trek
Samestelling: om + trek


Selfstandige naamwoord: omtrek
Meervoud: omtrekke

Betekenis:
• Die buitelyn om 'n voorwerp; omlyning; perimeter.
• Die onmiddellike omgewing.

Gebruik:
• Die omtrek van 'n sirkel is 2πr.
• Die polisie het 'n mes in die omtrek opgetel.

Hiponiem:
• sirkelomtrek

Vertaling:
Engels: circumference, outline; neighbourhood
Nederlands: omtrek


Werkwoord: trek om, omtrek
Verlede tyd: het omgetrek

Betekenis:
• Om iets te laat omval deur daaraan te trek.

Gebruik:
• Die diewe het die grenspaal omgetrek.

Vertaling:
Engels: to pull down
Nederlands: omtrekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eerstehands
Volgende onderwerp: verstrooid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 21:35:08 MGT 2024