Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eerstehands
eerstehands [boodskap #142598] Sun, 16 July 2023 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eerstehands
Afbreking: eer•ste•hands


Byvoeglike naamwoord: eerstehands
Attributief: eerstehandse

Betekenis:
• Wat nuut is of direk verkry is; sonder tussenganger.

Gebruik:
• Hy het eerstehands gesien hoe vernietigend 'n oorlog kan wees.
• Sy het tot nou net tweedehandse karre gery, maar spaar nou om een eersterangs te koop.

Sinoniem:
• ongebruik
• regstreeks
• splinternuut

Antoniem:
• tweedehands

Vertaling:
Engels: first-hand
Nederlands: eerstehands

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgee
Volgende onderwerp: omtrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:31:02 UTC 2024