ondanks [boodskap #142596] |
So, 16 Julie 2023 18:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondanks
Afbreking: on•danks
Samestelling: ondank + -s
Voorsetsel: ondanks
Betekenis:
• Ten spyte van. In weerwil van.
Gebruik:
• Ondanks hulle beste pogings kon hulle nie die man red nie.
Sinoniem:
• afgesien
• nieteenstaande
Antoniem:
• danksy
Hiponiem:
• desondanks
Vertaling:
Engels: despite, in spite of, notwithstanding
Nederlands: ondanks
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|