bergagtig [boodskap #142595] |
So, 16 Julie 2023 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bergagtig
Afbreking: berg•ag•tig
Samestelling: berg + -agtig
Byvoeglike naamwoord: bergagtig
Vergrotende trap: bergagtiger
Oortreffende trap: bergagtigste
Attributief: bergagtige
Betekenis:
• Met baie berge en dale.
Gebruik:
• Die gebied is bergagtig met baie riviere en ravyne.
Afgelei:
• bergagtigheid
Verwant:
• heuwelagtig
Vertaling:
Engels: mountainous
Nederlands: bergachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|