vulkanies [boodskap #142594] |
Sun, 16 July 2023 18:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vulkanies
Afbreking: vul•ka•nies
Samestelling: vulkaan + -ies
Byvoeglike naamwoord: vulkanies
Attributief: vulkaniese
Betekenis:
• Deur of met betrekking tot vulkaniese werking.
Gebruik:
• Talle eilande in die see is deur vulkaniese aktiwiteit gevorm.
Sinoniem:
• vuurspuwend
Vertaling:
Engels: volcanic
Nederlands: vulkanisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|