viervoet [boodskap #142593] |
Sun, 16 July 2023 08:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
viervoet
Afbreking: vier•voet
Samestelling: vier + voet
Bywoord: viervoet
Betekenis:
• Met vier voete, of met hande en voete.
Gebruik:
• Die donkie het viervoet vasgesteek.
Afgelei:
• hande-viervoet
• handeviervoet
• viervoeter
• viervoetig
Vertaling:
Engels: with four feet, on all fours
Nederlands: met vier voeten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|