Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afskaal
afskaal [boodskap #142591] So, 16 Julie 2023 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afskaal
Afbreking: af•skaal
Samestelling: af + skaal


Werkwoord: skaal af, afskaal
Verlede tyd: het afgeskaal

Betekenis:
• Om kleiner of minder te maak.

Gebruik:
• Weens die ekonomiese probleme en finansiële besnoeiings is die land se weermag drasties afgeskaal.

Sinoniem:
• inperk
• intrek
• reduseer

Antoniem:
• opskaal

Afgelei:
• afskaling

Vertaling:
Engels: to scale down, downsize
Nederlands: afschalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitverkoop
Volgende onderwerp: vasskop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 21:18:09 MGT 2024