Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Huishulp
Huishulp [boodskap #142589] So, 16 Julie 2023 07:06 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Pa roep die huisgesin nader en kla oor die telefoonrekening.
"Dis nie ek nie" sê hy, "want ek bel van die werk af."
"Dis ook nie ek nie", sê die ma, "want ek bel ook van die werk af."
"Ek weet nie waaroor die bohaai is nie" sê die huishulp, "want ek bel ook van die werk af!"
Re: Huishulp [boodskap #142590 is 'n antwoord op boodskap #142589] So, 16 Julie 2023 07:07 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Huishulp word afgedank en toe sy by die agterdeur uitstap, neem sy R5 en gooi dit na Boel, die gesin se hond.
"Waarom doen jy dit?" wil die huisvrou dadelik weet.
"Ek vergeet nooit 'n vriend nie", sê die huishulp.
"Dis om dankie te sê vir hoe hy my altyd gehelp het om die skottelgoed skoon te kry!"
Vorige onderwerp: Ou ooms met jong vrouens
Volgende onderwerp: Hoe weet jy jy kom van Brakpan af?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:30:17 MGT 2024