Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enkelsnit
enkelsnit [boodskap #142587] Sa, 15 Julie 2023 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enkelsnit
Afbreking: en•kel•snit
Samestelling: enkel + snit


Selfstandige naamwoord: enkelsnit
Meervoud: enkelsnitte

Betekenis:
• 'n Gewilde liedjie wat op sy eie uitgereik is, dikwels ter promosie van 'n album wat volg.

Gebruik:
• Bernice West het haar eerste enkelsnit, Sonop-Blom, op 13 Maart 2020 vrygestel.

Sinoniem:
• enkelspeler

Vertaling:
Engels: single
Nederlands: single

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handgeskrewe
Volgende onderwerp: uitverkoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 15:21:20 MGT 2024