handgeskrewe [boodskap #142586] |
Sat, 15 July 2023 17:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handgeskrewe
Afbreking: hand•ge•skre•we
Samestelling: hand + geskrewe
Byvoeglike naamwoord: handgeskrewe
Attributief: handgeskrewe
Betekenis:
• Wat met die hand geskryf is (en nie met 'n rekenaar, selfoon of tikmasjien nie).
Gebruik:
• 'n Handgeskrewe brief is meer persoonlik as 'n SMS of e-pos.
Vertaling:
Engels: hand written
Nederlands: handgeschreven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|