Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » binnedring
binnedring [boodskap #142583] Sat, 15 July 2023 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
binnedring
Afbreking: bin•ne•dring
Samestelling: binne + dring


Werkwoord: dring binne, binnedring
Verlede tyd: het binnegedring

Betekenis:
• Om met geweld na binne te beweeg.

Gebruik:
• Die fiskaallaksman is baie territoriaal en sal enige voël aanval aan wat sy gebied binnedring.

Sinoniem:
• indring
• indruk
• inkom
• inval
• penetreer

Afgelei:
• binnedringing

Vertaling:
Engels: to encroach, invade, intrude, penetrate
Nederlands: binnendringen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meedoen
Volgende onderwerp: immergewild
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:54:45 UTC 2024