Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meedoen
meedoen [boodskap #142582] Sa, 15 Julie 2023 07:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meedoen
Afbreking: mee•doen
Samestelling: mee + doen


Werkwoord: doen mee, meedoen
Verlede tyd: het meegedoen

Betekenis:
• Om iets saam met ander te doen.

Gebruik:
• Moenie meedoen aan die vrugtelose praktyke van die duisternis nie, maar stel dit eerder aan die kaak. [Efesiërs 5:11]

Sinoniem:
• deelneem
• inval
• meegaan
• meeloop
• meespeel
• meewerk
• saamdoen
• saamspeel
• saamwerk

Vertaling:
Engels: to join in, take part, participate
Nederlands: meedoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hooggeregshof
Volgende onderwerp: binnedring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 22:25:13 MGT 2024