hooggeregshof [boodskap #142581] |
Fri, 14 July 2023 18:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hooggeregshof
Afbreking: hoog•ge•regs•hof
Samestelling: hooggereg + -s- + hof
Selfstandige naamwoord: hooggeregshof
Meervoud: hooggeregshowe
Betekenis:
• 'n Regshof wat die hoogste regsgesag binne 'n jurisdiksie verteenwoordig.
Gebruik:
• 'n Aansoek om verlof tot appèl is by die hooggeregshof in Pretoria teen die omstrede hofbeslissing ingedien.
Vertaling:
Engels: supreme court
Nederlands: hooggerechtshof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|