Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » assesseer
assesseer [boodskap #142579] Vr, 14 Julie 2023 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
assesseer
Afbreking: as•ses•seer


Werkwoord: assesseer
Verlede tyd: het geassesseer

Betekenis:
• Die waarde deur beoordeling bepaal.

Gebruik:
• Leerders sal op 'n gereelde basis geassesseer word.

Sinoniem:
• beoordeel
• eksamineer
• evalueer
• toets
• waardeer

Afgelei:
• assessering
• assessor

Vertaling:
Engels: to assess
Nederlands: beoordelen, evalueren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witmens
Volgende onderwerp: uitvaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 22:20:23 MGT 2024