Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevinding
bevinding [boodskap #142577] Vr, 14 Julie 2023 15:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevinding
Afbreking: be•vin•ding
Samestelling: bevind + -ing


Selfstandige naamwoord: bevinding
Meervoud: bevindinge, bevindings
Verkleinwoord: bevindinkie
Meervoud van verkleining: bevindinkies

Betekenis:
• Die uitkoms van 'n ondersoek, waarneming, ets.

Gebruik:
• Die wetenskaplike publiseer sy bevinding.

Sinoniem:
• gevolgtrekking
• oordeel
• resultaat
• slotsom
• uitkoms
• uitslag
• waarneming

Afgelei:
• feitebevinding
• skuldigbevinding
• onskuldigbevinding

Vertaling:
Engels: finding, observation, discovery
Nederlands: bevinding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Moskou
Volgende onderwerp: witmens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 22:27:10 MGT 2024