Moskou [boodskap #142576] |
Fri, 14 July 2023 14:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moskou
Afbreking: Mos•kou
Pleknaam: Moskou
Betekenis:
• Die hoofstad van die Russiese Federasie (Rusland).
Gebruik:
• Moskou lê in die westelike, Europese deel van die Russiese Federasie langs die oewers van die naamgewende Moskwa-rivier.
Afgelei:
• Moskouer
• Moskowiet
• Moskouse
Vertaling:
Engels: Moscow
Nederlands: Moskou
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|