Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sigbaarheid
sigbaarheid [boodskap #142568] Do, 13 Julie 2023 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sigbaarheid
Afbreking: sig•baar•heid
Samestelling: sigbaar + -heid


Selfstandige naamwoord: sigbaarheid
Meervoud: sigbaarhede

Betekenis:
• Die toestand van sigbaar (met die oog waarneembaar) wees.

Gebruik:
• Die nat weerstoestande dra by tot swak sigbaarheid op die paaie.

Sinoniem:
• bemerkbaarheid
• waarneembaarheid

Antoniem:
• onsigbaarheid

Vertaling:
Engels: visibility
Nederlands: zichtbaarheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongunstig
Volgende onderwerp: kassensitief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 16:12:59 MGT 2024