Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongunstig
ongunstig [boodskap #142567] Thu, 13 July 2023 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongunstig
Afbreking: on•guns•tig
Samestelling: on- + gunstig


Byvoeglike naamwoord: ongunstig
Vergrotende trap: ongunstiger
Oortreffende trap: ongunstigste
Attributief: ongunstige
Partitief: ongunstigs

Betekenis:
• Wat sleg en nie goed of gunstig is nie.

Gebruik:
• Wanneer weersomstandighede ongunstig is, kan 'n rooibok die geboorte van 'n lam vir tot 'n maand terughou.

Sinoniem:
• nadelig
• onvoordelig
• sleg

Antoniem:
• gunstig

Afgelei:
• ongunstigheid

Vertaling:
Engels: unfavourable, adverse
Nederlands: ongunstig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blatant
Volgende onderwerp: sigbaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:00:50 UTC 2024