blatant [boodskap #142566] |
Thu, 13 July 2023 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blatant
Afbreking: bla•tant
Byvoeglike naamwoord: blatant
Vergrotende trap: blatanter
Oortreffende trap: blatantste
Attributief: blatante
Partitief: blatants
Betekenis:
• Baie duidelik en openlik, sonder om weg te steek of doekies om te draai.
Gebruik:
• Dit is 'n blatante leun.
Sinoniem:
• brutaal
• onverbloem
• oorduidelik
• skaamteloos
• klinkklaar
Antoniem:
• suggestief
Vertaling:
Engels: blatant
Nederlands: blatant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|