dekgewas [boodskap #142565] |
Do, 13 Julie 2023 18:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dekgewas
Afbreking: dek•ge•was
Samestelling: dek + gewas
Selfstandige naamwoord: dekgewas
Meervoud: dekgewasse
Betekenis:
• 'n Gewas wat die grond teen erosie en die groei van onkruid beskerm.
Gebruik:
• 'n Dekgewas word in rye tussen 'n verboude gewas aangeplant, of in rotasie met ander gewasse verbou.
Vertaling:
Engels: cover crop
Nederlands: dekgewas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|