Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handelsmerk
handelsmerk [boodskap #142564] Do., 13 Julie 2023 14:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handelsmerk
Afbreking: han•dels•merk
Samestelling: handel + -s- + merk


Selfstandige naamwoord: handelsmerk
Meervoud: handelsmerke
Verkleinwoord: handelsmerkie
Meervoud van verkleining: handelsmerkies

Betekenis:
• 'n Merk (teken, naam, ens.) waarmee besighede se dienste en produkte van mekaar onderskei word.

Gebruik:
• McDonalds, CocaCola, Nike en Disney is bekende handelsmerke.

Sinoniem:
• fabrieksmerk
• handelsnaam

Afgelei:
• tophandelsmerk

Vertaling:
Engels: trademark
Nederlands: handelsmerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korttermyn
Volgende onderwerp: dekgewas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 14:42:35 UTC 2025