Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korttermyn
korttermyn [boodskap #142563] Wed, 12 July 2023 19:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
korttermyn
Afbreking: kort•ter•myn
Samestelling: kort + termyn


Selfstandige naamwoord: korttermyn
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Relatiewe kort periode.

Gebruik:
• Die petrolprys sal na verwagting oor die korttermyn daal.

Antoniem:
• langtermyn

Afgelei:
• korttermynbeplanning
• korttermyndoelwit
• korttermyngeheue
• korttermynkontrak
• korttermynlening
• korttermynoplossing
• korttermynresultaat

Vertaling:
Engels: short term
Nederlands: korte termijn

Nota:
• Soms ook 'n byvoeglike naamwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veeltaligheid
Volgende onderwerp: handelsmerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:44:38 UTC 2024