Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Asië
Asië [boodskap #142561] Wo, 12 Julie 2023 17:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Asië op 'n wêreldkaart.
Asië op 'n wêreldkaart.
Asië
Afbreking: A•si•ë


Pleknaam: Asië

Betekenis:
• Die kontinent oos van Europa.

Gebruik:
Asië is die grootste kontinent op aarde in sowel bevolking as oppervlakte.

Afgelei:
• Asiër

Vertaling:
Engels: Asia
Nederlands: Azië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalgroep
Volgende onderwerp: veeltaligheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 22:48:52 MGT 2024