taalgroep [boodskap #142560] |
Wed, 12 July 2023 17:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taalgroep
Afbreking: taal•groep
Samestelling: taal + groep
Selfstandige naamwoord: taalgroep
Meervoud: taalgroepe
Betekenis:
• 'n Groep mense wat dieselfde taal praat, of 'n groep verwante tale.
Gebruik:
• Hoeveel taalgroepe het steeds nie Bybels in hulle eie taal nie?
Vertaling:
Engels: language group, linguistic group
Nederlands: taalgroep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|