Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veerlig
veerlig [boodskap #142559] Wo., 12 Julie 2023 17:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veerlig
Afbreking: veer•lig
Samestelling: veer + lig


Byvoeglike naamwoord: veerlig
Attributief: veerligte

Betekenis:
• Intensiewe vorm van lig. Baie lig. So lig soos 'n veertjie.

Gebruik:
• Voel hoe lig is hierdie skoene. Hulle is veerlig.

Sinoniem:
• gewigloos
• liggewig
• ondergewig

Antoniem:
• loodswaar

Vertaling:
Engels: feather-light, very light
Nederlands: zeer licht, veerlicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hemelsbreed
Volgende onderwerp: taalgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 12:20:56 UTC 2025