hemelsbreed [boodskap #142558] |
Wo, 12 Julie 2023 17:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hemelsbreed
Afbreking: he•mels•breed
Samestelling: hemel + -s- + breed
Byvoeglike naamwoord: hemelsbreed
Attributief: hemelsbreë
Betekenis:
• Intensiewe vorm van breed. Baie breed/wyd of uiteenlopend. So uitgestrek soos die hemel.
Gebruik:
• Sy lewensuitkyk verskil hemelsbreed van sy vrou s'n.
Sinoniem:
• hemelsgroot
Vertaling:
Engels: widely different, worlds apart
Nederlands: hemelsbreed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|