Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kersregop
kersregop [boodskap #142557] Wed, 12 July 2023 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kersregop
Afbreking: kers•reg•op
Samestelling: kers + regop


Byvoeglike naamwoord: kersregop
Attributief: kersregop

Betekenis:
• Intensiewe vorm van regop. Baie regop. So regop soos 'n kers.

Gebruik:
• Die soldaat staan kersregop op aandag.

Sinoniem:
• kiertsregop
• kiertsorent
• penorent
• penregop

Vertaling:
Engels: straight upright
Nederlands: zeer rechtop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: alombekend
Volgende onderwerp: hemelsbreed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:05:03 UTC 2024