alombekend [boodskap #142556] |
Wed, 12 July 2023 15:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alombekend
Afbreking: al•om•be•kend
Samestelling: alom + bekend
Byvoeglike naamwoord: alombekend
Attributief: alombekende
Betekenis:
• Intensiewe vorm van bekend. Orals bekend.
Gebruik:
• Dit is alombekend dat tannie Annie die beste melktert op die dorp bak.
Vertaling:
Engels: well known, universally known
Nederlands: alombekend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|