Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoepelkrom
hoepelkrom [boodskap #142555] Wed, 12 July 2023 15:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoepelkrom
Afbreking: hoe•pel•krom
Samestelling: hoepel + krom


Byvoeglike naamwoord: hoepelkrom
Attributief: hoepelkrome

Betekenis:
• Intensiewe vorm van krom. Baie krom. So krom soos 'n hoepel.

Gebruik:
• Die ou vrou se rug is hoepelkrom.

Antoniem:
• kiertsregop
• penregop

Vertaling:
Engels: very curved
Nederlands: zeer krom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodtevrede
Volgende onderwerp: alombekend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:23:00 UTC 2024