doodgelukkig [boodskap #142553] |
Wo, 12 Julie 2023 14:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doodgelukkig
Afbreking: dood•ge•luk•kig
Samestelling: dood + gelukkig
Byvoeglike naamwoord: doodgelukkig
Attributief: doodgelukkige
Betekenis:
• Intensiewe vorm van gelukkig. Baie gelukkig.
Gebruik:
• Ek is doodgelukkig met my nuwe motor.
Sinoniem:
• dolgelukkig
• sielsgelukkig
• stralend gelukkig
Vertaling:
Engels: dead happy
Nederlands: dolgelukkig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|