Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » springlewendig
springlewendig [boodskap #142552] Wo, 12 Julie 2023 14:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
springlewendig
Afbreking: spring•le•wen•dig
Samestelling: spring + lewendig


Byvoeglike naamwoord: springlewendig
Attributief: springlewendige

Betekenis:
• Intensiewe vorm van lewendig. Baie lewendig. Gesond en vol lewenslus.

Gebruik:
• My oupa is amper 100, maar hy is nog springlewendig!

Sinoniem:
• kerngesond

Vertaling:
Engels: brisk, alive and kicking
Nederlands: springlevend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wildvreemd
Volgende onderwerp: doodgelukkig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 16:20:09 MGT 2024