Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wildvreemd
wildvreemd [boodskap #142551] Wo, 12 Julie 2023 14:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wildvreemd
Afbreking: wild•vreemd
Samestelling: wild + vreemd


Byvoeglike naamwoord: wildvreemd
Attributief: wildvreemde
Partitief: wildvreemds

Betekenis:
• Intensiewe vorm van vreemd. Heeltemal onbekend.

Gebruik:
• 'n Mens los nie jou baba by 'n wildvreemde persoon en gaan winkels toe nie.

Afgelei:
• wildvreemdheid

Vertaling:
Engels: quite strange, totally unknown
Nederlands: wildvreemd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pylreguit
Volgende onderwerp: springlewendig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 16:10:26 MGT 2024