pylreguit [boodskap #142550] |
Wed, 12 July 2023 13:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21023 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pylreguit
Afbreking: pyl•reg•uit
Samestelling: pyl + reguit
Byvoeglike naamwoord: pylreguit
Attributief: pylreguit
Betekenis:
• Intensiewe vorm van reguit. Wat vinnig en met die kortste pad na 'n plek beweeg.
Gebruik:
• Hy het pylreguit badkamer toe gehardloop.
Sinoniem:
• doodreguit
• lynreguit
• penreguit
Vertaling:
Engels: straight as an arrow
Nederlands: pijlrecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|