Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poedelnakend
poedelnakend [boodskap #142549] Wed, 12 July 2023 13:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
poedelnakend
Afbreking: poe•del•na•kend
Samestelling: poedel + naakend


Byvoeglike naamwoord: poedelnakend
Attributief: poedelnakende

Betekenis:
• Intensiewe vorm van kaal/naak: heeltemal sonder klere.

Gebruik:
• Die seuns swem poedelnakend in die rivier.

Sinoniem:
• kaalbas
• moederkaal
• onbedek
• ontbloot
• poedelkaal
• poedelnaak
• spiernaak

Vertaling:
Engels: buck naked, stark naked, butt-naked
Nederlands: poedelnaakt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stapelgek
Volgende onderwerp: pylreguit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:38:39 UTC 2024