Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodsiek
doodsiek [boodskap #142547] Wed, 12 July 2023 12:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodsiek
Afbreking: dood•siek
Samestelling: dood + siek


Byvoeglike naamwoord: doodsiek
Attributief: doodsiek

Betekenis:
• Intensiewe vorm van siek. Baie siek.

Gebruik:
• Die kind was doodsiek en is per ambulans hospitaal toe gejaag.

Sinoniem:
• hondsiek

Antoniem:
• blakend gesond
• springlewendig

Vertaling:
Engels: as sick as a dog, deadly ill
Nederlands: doodziek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hondmak
Volgende onderwerp: stapelgek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 01:48:14 UTC 2024