Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plankdun
plankdun [boodskap #142544] Wed, 12 July 2023 11:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
plankdun
Afbreking: plank•dun
Samestelling: plank + dun


Byvoeglike naamwoord: plankdun
Attributief: plankdun

Betekenis:
• Intensiewe vorm van dun. Baie dun of maer.

Gebruik:
• Die model is plankdun.

Sinoniem:
• flenterdun
• papierdun
• rietskraal
• ragdun

Antoniem:
• spekvet
• trommeldik

Vertaling:
Engels: very thin, board thin
Nederlands: erg dun

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dolgraag
Volgende onderwerp: hondmak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 02:04:40 UTC 2024