Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dolgraag
dolgraag [boodskap #142543] Wed, 12 July 2023 11:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dolgraag
Afbreking: dol•graag
Samestelling: dol + graag


Bywoord: dolgraag

Betekenis:
• Intensiewe vorm van graag. Buitengewoon graag.

Gebruik:
• Sy wil dolgraag 'n hasie hê.
• Hy kuier dolgraag by sy oupa.

Sinoniem:
• bittergraag
• sielsgraag

Vertaling:
Engels: very much, eagerly
Nederlands: dolgraag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skreeusnaaks
Volgende onderwerp: plankdun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:41:19 UTC 2025