Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skreeusnaaks
skreeusnaaks [boodskap #142542] Wed, 12 July 2023 11:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skreeusnaaks
Afbreking: skreeu•snaaks
Samestelling: skreeu + snaaks


Byvoeglike naamwoord: skreeusnaaks
Vergrotende trap: skreeusnaakser
Oortreffende trap: skreeusnaaksste
Attributief: skreeusnaakse

Betekenis:
• Intensiewe vorm van snaaks. Baie snaaks.

Gebruik:
• Jy móét die fliek gaan sien. Dit is skreeusnaaks!

Sinoniem:
• grappig
• lagwekkend
• komieklik

Vertaling:
Engels: hysterically funny, too funny for words
Nederlands: grappig, lachwekkend, hilarisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dolverlief
Volgende onderwerp: dolgraag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:33:14 UTC 2025