Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dolverlief
dolverlief [boodskap #142541] Wed, 12 July 2023 11:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dolverlief
Afbreking: dol•ver•lief
Samestelling: dol + verlief


Byvoeglike naamwoord: dolverlief
Attributief: dolverliefde

Betekenis:
• Intensiewe vorm van verlief. Baie verlief.

Gebruik:
• Die paartjie vier hulle goue bruilof en is steeds dolverlief op mekaar.

Sinoniem:
• doodverlief
• malverlief
• smoorverlief

Vertaling:
Engels: deeply in love, head‐over‐heels in love
Nederlands: dolverliefd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stokstyf
Volgende onderwerp: skreeusnaaks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:56:59 UTC 2025